Modulekode | TRL 803 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Grondbeginsels van staatsbestuur, politiek, regte en ekonomie (sowel algemene beginsels as beginsels eie aan brontaal- en doeltaalgemeenskappe en state). Oriëntering met betrekking tot wêreldbeskouing. Kultuurspesifieke eienskappe met betrekking tot die gekose taalkombinasie. Konteks, gepastheid, en noodsaaklike kennis wat relevant is vir vertaling en, veral vir tolking. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App